profile-img

Wynand Burger

Singer / Entertainer / Musician

Wynand Burger, bekend as Wynand Windpomp, is ’n veelsydige kunstenaar met vier albums. Hy het al regdeur SA en Namibië opgetree en verhoë gedeel met top kunstenaars. Met ’n repertorium van 350 liedjies lewer hy energieke vertonings. Sy treffer "EVA" wen Liedjie van die Jaar (2014), en in 2025 stel hy "Die Boere Kom" vry.

QR Code

qr profile

Our Services

Download  pdf
Download Pdf

Wynand Windomp Kunstenaars Profiel

Make an Appointment

Enquiry

Install as App

Get a seamless experience by adding this website to your home screen—just like an app!

Test banner

This is a test